Welcome to Dynamic Love Ministries

October 24, 2017   |  INPAS Kanaal

INPAS

INPAS is 'n CHRISTELIKE LEEFSTYL-kanaal waar daar programme gesien kan word soos onderhoude, reisprogramme, 'make-overs', boodskappe deur verskillende mense, musiek en vele meer. Soos die kanaal groei, sal ons die kykers op hoogte hou van nuwe interessante programme wat in die toekoms op INPAS sal wys.

Op hierdie kanaal wil ons dus die Goeie Nuus Evangelie van Jesus Christus en sy Genade vir ons verkondig en daarom nooi ons elkeen om die afstandsbeheerknoppie te druk en in te skakel op INPAS (kanaal 368) vanaf 1 Desember 2017.

   In Gesprek met Bertie

   NEON

   Op Toer

   Shai 101

   IN PAS TV Stasie

[INPAS ]

Dynamic Love Ministries Search



Thanks for visiting Dynamic Love Ministries!

+27(0) 224 873 233

Dynamic Love Ministries - South Africa - P.O. Box 943, Malmesbury South Africa 7299 +27(0) 224 873 233

Dynamic Love Ministries - USA - , 1-800-617-5754

© Dynamic Love Ministries - - All Rights Reserved